Search form

Genesis 39:1

Josef werk in Potifar se huis

1Die Ismaelitiese handelaars het vir Josef na Egipte gebring. ’n Belangrike amptenaar, Potifar, het hom gekoop. Potifar was die hoof van die wagte wat die farao moes oppas.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index