Search form

Genesis 39:12

12Potifar se vrou het vir Josef gegryp en sy het aan sy klere vasgehou en gesê: “Kom slaap by my.”

Maar Josef het buitetoe gevlug en hy het sy klere daar gelos, die klere wat sy in haar hand vasgehou het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index