Search form

Genesis 39:14

14roep sy die ander mense van haar huis en sê vir hulle: “Kyk, Meneer het hierdie Hebreeuse slaaf hiernatoe gebring om met ons te spot. Hy het na my toe gekom om seks te hê met my, maar ek wou nie en ek het baie hard geskree.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index