Search form

Genesis 4:17

Kain se nageslag

17Kain het seks gehad met sy vrou. Sy het swanger geword en ’n seun gekry. Die seun se naam was Henog. Kain het toe ’n stad gebou en hy het die stad ook Henog genoem.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index