Search form

Genesis 4:24

24Ja, God het gesê as iemand

vir Kain doodmaak,

dan sal hy baie swaar

gestraf word.

Maar ek sê: As iemand

my doodmaak,

dan sal hy nog baie swaarder

gestraf word.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index