Search form

Genesis 4:25

Eva kry nog ’n seun

25Die mens, Adam, het weer seks gehad met sy vrou. Sy het ’n seun gekry en hom Set genoem. Sy het gesê: “God het vir my ’n ander seun in Abel se plek gegee, want Kain het vir Abel vermoor.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index