Search form

Genesis 40:19

19Oor drie dae sal die farao aan jou dink. Hy sal jou uit die tronk laat kom en hy sal jou aan ’n boom laat ophang. Die voëls sal kom en hulle sal jou vleis van jou liggaam afvreet.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index