Search form

Genesis 41:3

3Daarna het daar ook sewe ander koeie uit die Nyl-rivier gekom. Hulle was lelik en maer en hulle het by die vet koeie op die rivier se wal gaan staan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index