Search form

Genesis 41:40

40Jy sal die hoof van die land wees. Al my mense moet luister na jou en hulle moet doen wat jy sê. Net ek sal belangriker wees as jy, omdat ek die farao is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index