Search form

Genesis 41:42

42Die farao haal toe sy ring af en hy sit dit aan Josef se vinger. Hy het vir Josef linne-klere gegee om aan te trek en hy het ’n goue ketting om sy nek gehang.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index