Search form

Genesis 41:45

45Die farao het vir Josef ’n ander naam gegee. Hy het hom Safenat-Paneag genoem en hy het vir Josef ’n vrou gegee. Haar naam was Asenat en sy was die dogter van Poti-Fera, die priester van die stad On.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index