Search form

Genesis 41:48

48Josef het al die koring laat bymekaarmaak in die sewe jaar toe daar baie kos in Egipte was. Hy het die koring-oes van elke deel van die land gebêre in die stede wat daar naby was.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index