Search form

Genesis 41:49

49Josef het die koring in die stoorkamers gebêre. Dit was baie, so baie soos die sand van die see. Hy het later opgehou om alles te weeg, want dit was te veel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index