54Daarna het die sewe slegte jare begin, die jare toe daar min kos was. Dit was presies soos Josef gesê het. Daar was min kos in al die ander lande, maar in Egipte was daar genoeg kos.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.