Search form

Genesis 41:55

55Toe die mense van Egipte begin honger ly, het hulle vir die farao kos gaan vra. Die farao het vir al die mense van Egipte gesê: “Gaan na Josef toe en doen wat hy vir julle sê.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index