Search form

Genesis 41:8

8Die volgende oggend was die farao bekommerd oor sy drome. Hy het al die waarsêers laat roep, en ook die slim mense wat altyd vir hom moes sê wat die regte ding is om te doen. Die farao het vir hulle vertel wat hy gedroom het, maar daar was niemand wat vir hom kon sê wat sy drome beteken nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index