Search form

Genesis 42:24

24Josef het uitgegaan en hy het gaan huil. Toe het hy teruggekom na hulle toe en hy het met hulle gepraat. Hy het vir Simeon laat vasbind terwyl hulle gekyk het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index