Search form

Genesis 42:28

28Hy sê toe vir sy broers: “Hulle het my geld teruggesit. Hier is dit in my sak.”

Die broers het baie groot geskrik. Toe vra hulle vir mekaar: “Wat het God nou aan ons gedoen?”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index