Search form

Genesis 42:6

6Josef was die hoof van die land en hy het die koring aan die mense verkoop. Josef se broers het gekom en hulle het voor hom gebuig.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index