Search form

Genesis 43:11

11Hulle pa Jakob sê toe vir hulle: “As dit dan so moet wees, dan moet julle dit doen. Neem presente, die beste van ons land, in julle sakke saam en gee dit vir die man. Gee vir hom ’n bietjie balsem, ’n bietjie heuning, ’n bietjie gom, ’n bietjie hars, ’n bietjie neute en amandels.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index