Search form

Genesis 43:15

15Die broers het toe die presente geneem en ook twee maal meer geld as die eerste maal. Hulle het vir Benjamin saamgeneem. Hulle het na Egipte gegaan en voor Josef gaan staan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index