Search form

Genesis 44:13

13Die broers het hulle klere geskeur omdat hulle hartseer en ontsteld was. Hulle het weer hulle goed op die donkies gelaai en teruggegaan na die stad.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index