Search form

Genesis 44:15

15Josef vra toe vir hulle: “Wat het julle gedoen? Julle wéét dat ’n man soos ek vooruit moet kan sê wat later sal gebeur.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index