Search form

Genesis 44:20

20En ons het vir Meneer gesê ons het ’n pa wat al oud is en ons het nog ’n broer. Hy is die jongste. Hy is gebore toe ons pa al oud was en hy het ’n ander ma as ons. Haar ander seun is dood, en ons jongste broer het alleen oorgebly. Sy pa is baie lief vir hom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index