Search form

Genesis 46:15

15Dit was die seuns van Lea wat sy vir Jakob in Paddan-Aram gekry het. Sy het ook ’n dogter gehad, haar naam was Dina. Hulle almal saam was 33 mense.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index