Search form

Genesis 47:19

19Hoekom moet ons hier by Meneer sterf? Hier is ons en ons grond. Vat ons en ons grond en gee vir ons kos. Ons sal die farao se slawe wees, en ons grond sal aan hom behoort. Gee vir ons kos sodat ons kan lewe, want as ons dood is, dan sal niemand op ons grond kan werk en saai nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index