Search form

Genesis 47:27

Josef belowe hy sal vir Jakob in Kanaän begrawe

27Jakob en sy familie het in Egipte in die land Gosen gewoon. Hulle was vrugbaar, hulle het baie geword. Hulle het ’n groot en sterk volk geword.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index