Search form

Genesis 47:30

30Wanneer ek sterf, dan moet jy my liggaam uit Egipte neem en jy moet dit gaan begrawe by my voorvaders in ons familiegraf.”

Josef het gesê: “Ek sal doen wat Pa gevra het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index