Search form

Genesis 48:1

Jakob seën Josef se twee seuns

1Kort daarna het Josef gehoor dat sy pa siek is. Josef gaan toe na Jakob toe en hy neem sy twee seuns Manasse en Efraim saam met hom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index