Search form

Genesis 48:10

10Jakob se oë was al baie swak omdat hy so oud was. Hy kon nie goed sien nie. Josef het sy seuns nader gebring na Jakob toe, en Jakob het hulle gesoen en sy arms om hulle gesit.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index