Search form

Genesis 48:11

11Jakob sê toe vir Josef: “Ek het gedink dat ek jou nie weer sal sien nie. Maar God was baie goed vir my, en ek het ook jou nageslag gesien.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index