Search form

Genesis 48:13

13Josef laat toe sy twee seuns voor Jakob staan. Hy neem vir Efraim met sy regter-hand sodat hy links langs Jakob staan, en hy neem vir Manasse met sy linker-hand sodat hy regs langs Jakob staan. Hy bring hulle toe nader na Jakob toe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index