Search form

Genesis 48:14

14Maar Jakob het sy arms gekruis. Hy het sy regter-hand op Efraim se kop gesit. Efraim het links langs Jakob gestaan, want hy was die jongste. En Jakob het sy linker-hand op Manasse se kop gesit. Manasse het regs langs Jakob gestaan, want hy was die oudste.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index