Search form

Genesis 48:16

16Hy was die Engel

wat my verlos het

uit al die gevaar

waarin ek was.

Hy is die God wat die seuns

sal seën,

sodat my naam,

en ook die naam van my

voorvaders Abraham en Isak,

sal aanhou lewe.

God sal hulle seën

sodat hulle ’n groot volk

sal word in hierdie land.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index