Search form

Genesis 48:17

17Toe Josef sien dat sy pa sy regter-hand op Efraim se kop sit, het hy gedink dit is verkeerd. Hy neem toe sy pa se regter-hand en probeer om dit op Manasse se kop te sit.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index