Search form

Genesis 48:19

19Maar sy pa het geweier, hy het gesê: “Ek weet, my seun. Manasse sal ook ’n groot nageslag hê en hulle sal ’n groot volk word. Maar sy jonger broer sal ’n groter nageslag as hy hê. Efraim se nageslag sal ’n groot, sterk volk word.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index