Search form

Genesis 48:20

20Jakob het Josef se twee seuns daardie dag geseën en gesê: “Dit sal baie goed gaan met julle. Wanneer die mense van Israel vir mekaar wil sê hulle hoop dit sal goed gaan, dan sal hulle julle name gebruik en sê: ‘Ek bid dat God dit met jou so goed sal laat gaan soos met Efraim en Manasse.’ ”

So het Jakob vir Efraim belangriker gemaak as vir Manasse.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index