Search form

Genesis 48:6

6Hierdie twee seuns van jou sal elkeen saam met my seuns ’n stuk grond in Kanaän kry. Maar as jy nog seuns kry ná hulle, dan sal hulle van Efraim en Manasse se grond kry.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index