Search form

Genesis 48:7

7Toe ek van Paddan-Aram gekom het, het jou ma Ragel in Kanaän langs die pad gesterf. Dit was nie ver van Efrata nie. Ek het haar daar langs die pad begrawe naby Efrata, dit is Betlehem.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index