Search form

Genesis 48:9

9Josef het vir sy pa geantwoord: “Dit is my seuns wat God vir my in hierdie land gegee het.”

Jakob het toe gesê: “Bring hulle na my toe sodat ek hulle kan seën.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index