15Hy sal ’n goeie rusplek
en ’n mooi land sien.
Hy sal tevrede wees
om hard te werk daarvoor,
ja, hy sal soos ’n slaaf werk.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.