Search form

Genesis 49:9

9My seun Juda,

jy is soos ’n jong leeu

wat opstaan nadat hy

’n bok gevang het.

Jy gaan lê soos ’n leeu

wat gaan slaap,

en almal is bang om jou te pla.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index