Search form

Genesis 5:3

3Toe Adam 130 jaar oud was, het sy vrou weer ’n seun gekry. Hy was soos sy pa, en Adam het hom Set genoem.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index