Search form

Genesis 50:20

20Julle het slegte planne gemaak teen my, maar God het dit verander en Hy het dit ’n goeie plan gemaak. Hy het julle plan gebruik om baie mense se lewens te red, tot vandag toe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index