Search form

Genesis 50:21

21Julle moenie nou bang wees nie. Ek sal vir julle en julle kinders sorg.”

Josef was baie vriendelik met sy broers en hy het mooi met hulle gepraat. Toe was hulle nie meer bang nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index