Search form

Genesis 7:4

4Jy moet dit doen, want oor sewe dae sal Ek dit laat reën op die aarde. Dit sal 40 dae en 40 nagte aanmekaar reën. Ek sal alles wat lewe, alles wat Ek gemaak het, doodmaak en wegvee van die aarde af.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index