Search form

Genesis 8:1

Die Here laat die watervloed ophou

1God het gedink aan Noag en die diere wat saam met hom in die ark was. God het ’n wind oor die aarde laat waai. Die water het minder geword en begin sak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index