Search form

Genesis 8:20

Die Here belowe Hy sal nie weer die aarde vervloek nie

20Noag het ’n altaar gebou om vir die Here ’n offer te bring.

Hy neem toe een van elke soort rein dier en een van elke soort rein voël, en hy offer brand-offers op die altaar vir die Here.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index