Search form

Genesis 8:22

22“So lank soos die aarde

hier sal wees,

sal daar ’n tyd wees om te plant

en ’n tyd om te oes,

’n tyd wanneer dit koud is,

en ’n tyd wanneer dit warm is,

somer en winter, dag en nag.

Dit sal altyd so wees.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index