Search form

Genesis 9:15

15dan sal Ek onthou dat Ek ’n verbond gemaak het met julle en met al die diere. Ek het belowe dat daar nie weer ’n watervloed sal wees wat al die mense en diere sal doodmaak nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index